Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Artikels Kombersie
 
 
 
 
 
 

Kombersie

E-pos Afdruk

kombersie

Die lewe is soos 'n kombers wat te klein is...
Trek jy jou skouers toe, is jou voete oop -
Trek jy jou voete toe, is jou skouers oop -

Gelukkig vir ons wat geleer het om ons knieë te buig...

Want met gebed is jy van kop tot tone toe...

En is daar nog plek vir almal vir wie jy omgee!!