Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Home
 
 

Pinkster is verby. Wat nou?

E-pos Afdruk
Dominee Johan van Niekerk

Wat gebeur in ons kerk nadat pinkster verby is totdat kersfees weer kom? Jesus se opdrag is om na ander nasies te gaan en hulle te bearbei. Ons is laks daarmee, maar nou stuur God ander nasies na ons toe! En Hy sĂȘ dat Hy met ons sal wees - altyd. Ons moet hierdie kanse gebruik.

 
 
 
 

Nuwe Artikels

MP3 Preek

Login