Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Home
 
 
Tag: Gedigte Volgorde

It is dynamic…

It is constant…

It takes place continuously…

 

How can I effect change?

How can I make a difference?…

 

Be like …

 

Each of us have had at a specific time of our lives

the privilege to come across a specific person

whom have been put in our way

at a crossroad of our life’s journey

Just like two ships crossing paths on the great expanse of life’s-ocean…

 

That person is put into our path for a specific reason…

 

For a short period during our time-continuum

we have to nurture, empower and pour the life providing knowledge

on that person in order for the person to become

what the Lord has decided should happen during that short period of sharing…

 

A thousand years…

seems to us to be a very long time

but actually,

if taken as a fact within the time continuum,

the history of mankind and our planet

it is but a fraction of time spent in the continuous creation of the universe.

Vir jou, Mamma!
Die is vir al die mammas wat hulle sterre vries op die metaal paviljoen by die rugby of krieket wedstryd in plaas daarvan om dit van die warmte van die kar sitplek af te kyk sodat as die outjie vra "Het ma dit gesien" dan kan jy antwoord "Maar natuurlik, ek sal dit vir niks in die wêreld mis nie" en dit bedoel uit hulle harte uit.Dit is vir al die mammas wat honger bly sodat hulle kinders kan eet. Dis is vir al die mammas wat hulle seuns leer kook en hulle dogters leer om 'n goeie opstopper te kan gee.
Hoe lieflik is ons kerkgebou

Hoe lieflik is ons kerkgebou

wanneer die wierook van gebede

bly opstyg na U troon

Hoe lieflik is ons kerkgebou

wanneer flenter-mense stadigies

daarin heel word.

Hoe lieflik is ons kerkgebou

met die vooorhangsel

wat lankal geskeur het.

O Here, hoe bevoorreg is ek!

~ Maretha Maartens

 

Laat alles wat asem het die Here Loof!

Ek is 8

‘n Spinnekop het Pappa gebyt toe ons met vakansie was, en nou is hy nog allergies vir pennisilien ook! Ek loer deur ‘n skrefie in die deur toe hy by God pleit om sy lewe, terwyl Oupa by hom sit. “Here, Laat my toe om my kinders te versorg en te sien grootword”

Ek hardloop kamer toe, val op my kniekies neer en bid kliphard……

Hy het gesond geword! God het hom gesond gemaak.

1 April 1979 Pa word 50. Wat ‘n vreugde. Die eerste kleinkind is oppad en tog …

Op 18 Mei sterf hy aan ‘n hartaanval.

 

Hemelvader, ek het net gevra vir groei in my geestelike lewe, nie vat my pa nie!

 

Vir ‘n hele jaar is ek in ‘n dwaal, kan nie lag nie, kan nie sing nie, kan …. nie

DO IT TODAY

Life seems long and good

if one thinks of one’s life so long passed

yesterday begets history

history begets the future

and mankind resist change day after day

Die Stal

[Uit- Gedagtes uit die Hart -1998]

In die maan se koel strale

word ‘n babastem gehoor

‘n Seun is vir ons gebore

Hy is vir ons as mens gestuur …

Maar wie sal in Hom glo?

Die Handpalm
Soms.. Soms het jy nodig om tot stilstand te kom om jou siel te vind.Soms het jy nodig om te huil oor wat jy verloor het en soms moet jy lag oor wat God vir jou wil gee. Soms is die gisters vol hartseer maar die môres vol nuwe beloftes. Soms moet jy leer dat God met liefde mense na jou stuur om jou lewe te verryk. Geseënde Dag saam met GOD wat nie Soms is nie maar Ewig.
Lemoene

Sy pluk lemoene in die tuin. Hoeveel lemoene, vra die vrou, kan ek in my hande hou?

 

 

Want ons Heer is Groot

Vasgevang-tussen mureIngeperk- deur mensgedagtesTeruggehou-deur aardsbesittingsWeggehou- deur haas na die volgendeEn die Woord kom : “As julle My liefhet, sal julle my opdragte uitvoer.”Johannes 14