Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Home
 
 
Tag: Inspirasie Volgorde

Hierdie is die eerste uitgawe van Concordia se nuusbrief wat deur wyksleiers by besoekpunte uitgedeel word. Die inhoud van die nuusbrief is hier beskikbaar, maar om aflaai-tyd kort te hou, is die foto's en ander grafiese dinge weggelaat. Om die volledige volkleur nuusbrief te kry kan jy my kontak by coetser.kobus@gmail.com, dan stuur ek vir jou. Geniet dit.

Tags: Inspirasie

It is dynamic…

It is constant…

It takes place continuously…

 

How can I effect change?

How can I make a difference?…

 

Be like …

 

Each of us have had at a specific time of our lives

the privilege to come across a specific person

whom have been put in our way

at a crossroad of our life’s journey

Just like two ships crossing paths on the great expanse of life’s-ocean…

 

That person is put into our path for a specific reason…

 

For a short period during our time-continuum

we have to nurture, empower and pour the life providing knowledge

on that person in order for the person to become

what the Lord has decided should happen during that short period of sharing…

 

A thousand years…

seems to us to be a very long time

but actually,

if taken as a fact within the time continuum,

the history of mankind and our planet

it is but a fraction of time spent in the continuous creation of the universe.

The Bibles Vs. The Cell Phone
Ever wonder what would happen if we treated our Bible like we treat our cell phone?What if we carried it around in our purses or pockets?What if we flipped through it several time a day?What if we turned back to go get it if we forgot it?What if we used it to receive messages from the text?What if we treated it like we couldn't live without it?What if we gave it to Kids as gifts?What if we used it when we traveled?What if we used it in case of emergency?This is something to make you go....hmm...where is my Bible?Oh, and one more thing.Unlike our cell  phone, we don't have to worry about our Bible being disconnected because Jesus already paid the bill.Makes you stop and think 'where are my priorities? And no dropped calls!When Jesus died on the cross, he was thinking of you!
Vir jou, Mamma!
Die is vir al die mammas wat hulle sterre vries op die metaal paviljoen by die rugby of krieket wedstryd in plaas daarvan om dit van die warmte van die kar sitplek af te kyk sodat as die outjie vra "Het ma dit gesien" dan kan jy antwoord "Maar natuurlik, ek sal dit vir niks in die wêreld mis nie" en dit bedoel uit hulle harte uit.Dit is vir al die mammas wat honger bly sodat hulle kinders kan eet. Dis is vir al die mammas wat hulle seuns leer kook en hulle dogters leer om 'n goeie opstopper te kan gee.
Five Finger Prayer
Your thumb is nearest you. So begin your prayers by praying for those closest to you. They are the easiest to remember.. To pray for our loved ones is, as C. S. Lewis once said, a 'sweet duty.' The next finger is the pointing finger. Pray for those who teach, instruct and heal. This includes teachers, doctors, and ministers. They need support and wisdom in pointing others in the right direction. Keep them in your prayers. The next finger is the tallest finger. It reminds us of our leaders. Pray for the president, leaders in business and industry, and administrators. These people shape our nation and guide public opinion. They need God's guidance. The fourth finger is our ring finger.. Surprising to many is the fact that this is our weakest finger, as any piano teacher will testify. It should remind us to pray for those who are weak, in trouble or in pain. They need your prayers day and night. You cannot pray too much for them. And lastly comes our little finger - the smallest finger of all which is where we should place ourselves in relation to God and others. As the Bible says, 'The least shall be the greatest among you.' Your pinkie should remind you to pray for yourself. By the time you have prayed for the other four groups, your own needs will be put into proper perspective and you will be able to pray for yourself more effectively.
Hoe lieflik is ons kerkgebou

Hoe lieflik is ons kerkgebou

wanneer die wierook van gebede

bly opstyg na U troon

Hoe lieflik is ons kerkgebou

wanneer flenter-mense stadigies

daarin heel word.

Hoe lieflik is ons kerkgebou

met die vooorhangsel

wat lankal geskeur het.

O Here, hoe bevoorreg is ek!

~ Maretha Maartens

 

Vrouedag - Issabel Boning

Talent in ons midde - Issabel Böning het vir ons die lied gesing.

God and the Geese

There was once a man who didn't believe in God, and he didn't hesitate to let others know how he felt about religion and religious holidays. His wife, however, did believe, and she raised their children to also have faith in God and Jesus, despite his disparaging comments.

One snowy Eve, his wife was taking their children to service in the farm community in which they lived. They were to talk about Jesus' birth. She asked him to come, but he refused. "That story is nonsense!" he said. "Why would God lower Himself to come to Earth as a man? That's ridiculous!" So she and the children left, and he stayed home.A while later, the winds grew stronger and the snow turned into a blizzard. As the man looked out the window, all he saw was a blinding snowstorm. He sat down to relax before the fire for the evening. Then he heard a loud thump. Something had hit the window. He looked out, but couldn't see more than a few feet. When the snow let up a little, he ventured outside to see what could have been beating on his window.

Laat alles wat asem het die Here Loof!

Ek is 8

‘n Spinnekop het Pappa gebyt toe ons met vakansie was, en nou is hy nog allergies vir pennisilien ook! Ek loer deur ‘n skrefie in die deur toe hy by God pleit om sy lewe, terwyl Oupa by hom sit. “Here, Laat my toe om my kinders te versorg en te sien grootword”

Ek hardloop kamer toe, val op my kniekies neer en bid kliphard……

Hy het gesond geword! God het hom gesond gemaak.

1 April 1979 Pa word 50. Wat ‘n vreugde. Die eerste kleinkind is oppad en tog …

Op 18 Mei sterf hy aan ‘n hartaanval.

 

Hemelvader, ek het net gevra vir groei in my geestelike lewe, nie vat my pa nie!

 

Vir ‘n hele jaar is ek in ‘n dwaal, kan nie lag nie, kan nie sing nie, kan …. nie

Mismoedig? Gaan kerk toe!

"Hoekom bly ons van die kerk af weg wanneer ons mismoedig voel?(1) Ons is verleë omdat ons geloof nie werk soos wat ons gedink het dit sou nie.(2) Ons is skaam omdat ons nog steeds met sekere probleme worstel.(3) Ons is teneergedruk omdat dit lyk asof almal suksesvol is, behalwe ons.

Moenie toelaat dat teleurstelling jou van jou geestelike familie vervreem nie! Jy het hulle liefde en onderskraging nodig, en jy moet hulle hoor sê: "Ons het dit gemaak, en met God se genade kan jy ook!" Luister: "En laat ons tog nie... versuim om die gemeentebyeenkomste by te woon nie." (Heb 10:25 NLV) As jy jou nie by jou geestelike familie aansluit nie, sal jy uit jou plek voel, geestelik en emosioneel bedruk wees, en voel asof jy verder en verder agter raak. Sodra jy so voel, sal Satan in jou oor fluister: "Los vandag die kerk en bly by die huis. Jy hoort tog nie daar by al die goeie mense nie". Verstaan sy strategie! As Satan jou kan isoleer van ander gelowiges, juis wanneer jy hulle die nodigste het, kan hy jou ook beroof van God se seën! Jy kan seker by die huis bly, jou Bybel lees of na 'n erediens op radio luister, maar in die binnekring van jou geestelike familie, sal jy vreugde ervaar en antwoorde en aanmoediging kry soos nêrens anders nie. Die kerk is die laaste plek waarheen die duiwel wil hê jy moet gaan wanneer jy mismoedig voel! Hy weet dat as jy gaan, jy deur God se teenwoordigheid aangeraak sal word, en die vermoë sal hê om uit die gat wat hy vir jou gegrawe het, uit te kruip."

Geskryf deur Radiokansel. As jy elke dag so 'n boodskap wil ontvang, gaan na www.radiokansel.co.za en teken in op hulle daaglikse "Woord vir Vandag". Jy het niks om te verloor deur dit te doen nie.

Mismoedig? Gaan kerk toe! Hoekom bly ons van die kerk af weg wanneer ons mismoedig voel? (1) Ons is verleë omdat ons geloof nie werk soos wat ons gedink het dit sou nie.(2) Ons is skaam omdat ons nog steeds met sekere probleme worstel. (3) Ons is teneergedruk omdat dit lyk asof almal suksesvol is, behalwe ons. Moenie toelaat dat teleurstelling jou van jou geestelike familie vervreem nie! Jy het hulle liefde en onderskraging nodig, en jy moet hulle hoor sê: "Ons het dit gemaak, en met God se genade kan jy ook!" Luister: "En laat ons tog nie... versuim om die gemeentebyeenkomste by te woon nie." (Heb 10:25 NLV) As jy jou nie by jou geestelike familie aansluit nie, sal jy uit jou plek voel, geestelik en emosioneel bedruk wees, en voel asof jy verder en verder agter raak. Sodra jy so voel, sal Satan in jou oor fluister: "Los vandag die kerk en bly by die huis. Jy hoort tog nie daar by al die goeie mense nie". Verstaan sy strategie! As Satan jou kan isoleer van ander gelowiges, juis wanneer jy hulle die nodigste het, kan hy jou ook beroof van God se seën! Jy kan seker by die huis bly, jou Bybel lees of na 'n erediens op radio luister, maar in die binnekring van jou geestelike familie, sal jy vreugde ervaar en antwoorde en aanmoediging kry soos nêrens anders nie. Die kerk is die laaste plek waarheen die duiwel wil hê jy moet gaan wanneer jy mismoedig voel! Hy weet dat as jy gaan, jy deur God se teenwoordigheid aangeraak sal word, en die vermoë sal hê om uit die gat wat hy vir jou gegrawe het, uit te kruip.
DO IT TODAY

Life seems long and good

if one thinks of one’s life so long passed

yesterday begets history

history begets the future

and mankind resist change day after day

Die Stal

[Uit- Gedagtes uit die Hart -1998]

In die maan se koel strale

word ‘n babastem gehoor

‘n Seun is vir ons gebore

Hy is vir ons as mens gestuur …

Maar wie sal in Hom glo?

Krag vir Werkers

Die HERE is my eintlike BaasEk kom niks kort nie.HY maak my rustig,Al is daar chaos rondom my.HY bring my by waters waar daar vrede is, al woed die  "situasies" rondom my.

'n Vrolike hart bevorder gesondheid

Navorsing bewys al meer dat daar ʼn direkte verband is tussen dit wat in jou gedagtes omgaan en hoe jou liggaam daarop reageer. Salomo het al gesê: “Wees veral versigtig met wat in jou hart omgaan, want dit bepaal jou hele lewe”. (Spreuke 4:23)

Ons beleef swaar tye.  Min mense lag of glimlag.  Daar is net enkeles met ʼn vonkel in die oog.  Mense sien nie meer die snaakse dingetjies in die lewe raak nie.  Dan reën dit of jou rugbyspan wen en skielik verander ʼn mens se gemoedstoestand. Wildvreemde mense wat mekaar nie ken nie, is skielik vrolik en sal selfs sonder inhibisies uitbundig saam lag en oorloop van vriendelikheid.

Albert en die Professor

'n Professor in die filosofie, 'n ateïs, het eendag met een van sy klasse gepraat oor die probleem wat die Wetenskap het met God, die Almagtige. Hy vra toe een van sy nuwe Christen studente om op te staan en ...

Die Handpalm
Soms.. Soms het jy nodig om tot stilstand te kom om jou siel te vind.Soms het jy nodig om te huil oor wat jy verloor het en soms moet jy lag oor wat God vir jou wil gee. Soms is die gisters vol hartseer maar die môres vol nuwe beloftes. Soms moet jy leer dat God met liefde mense na jou stuur om jou lewe te verryk. Geseënde Dag saam met GOD wat nie Soms is nie maar Ewig.

Here, ons het 'n moeë generasie geword! Ons is moeg gewerk, moeg vir probleme, moeg vir mense. Ons het veral moeg geword om alles altyd reg te doen. Om aanvaarbaar te wees, móét ons Suksesvol, begaafd en finansieel sterk wees met duidelike doelwitte. Verder moet ons goeie ouers, lojale vriende, toegewyde familiemense En betrokke gemeenskapwerkers wees Sjoe, dis 'n oorvol mondvol! Vandag wil ek sommer net by U kom rus En vra dat U my die regte prioriteite sal wys. Sal U my help onderskei tussen die dinge wat regtig saak maak en die dinge wat die wêreld ons probeer voorskryf? Ja, help my om te weet wat vir U belangrik is. Maak huis skoon met my, Here. Verwyder die selfopgelegde eise in my oorvol lewe En leer my om sommer net U kind te wees. In U naam vra ek dit, Amen

Die uitroep van ons Vader se hart van Genesis tot Openbaring.

My Kind...