|
Die uitroep van ons Vader se hart van Genesis tot Openbaring. My Kind... Die Bybel is al deur die eeue in verskeie tale vertaal en in Suid-Afrika is ons baie bevoorreg om die Bybel ook in Afrikaans te kan lees. Op 27 Augustus 1933, 75 jaar gelede, is die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel uitgegee. |



