Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Home
 
 
Tag: Dominee Hennie van Graan Volgorde

Soos 'n goeie boer met liefde omsien na sy vee, en liefdevolle ouers omsien na hulle kinders, so sien God om na ons - sy sukkelende kinders. Maar meer nog, Hy doen vir ons wat geeneen van ons ooit vir mekaar kan doen nie. Hy het die dood oorwin - vir ons. En almal moet hierdie boodskap kry sodat dit 'n verandering in ons lewens kan maak.

 
 
 
 

Nuwe Artikels

MP3 Preek

Login