Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish

You are not logged in.

 
 
 
 
You are here:: Forum
 
 
Welcome, Guest
Please Login or Register.    Lost Password?

Ek is Ds Hennie Gouws
(1 viewing) (1) Guest
Stel jouself voor aan die ander lede. Hoop ons sien meer van jou.
Go to bottomPage: 1
TOPIC: Ek is Ds Hennie Gouws
#23
Ek is Ds Hennie Gouws 6 Months ago  
Hartlik welkom op ons webwerf! Mag elkeen wat hier besoek aflê, self ervaar waarvan Paulus in 1 Kor 2:2 getuig: 'Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde."
The administrator has disabled public write access.
Ds Hennie Gouws, deur die genade van die Here reeds 42 jaar in die Bediening, en wel in die volgende gemeentes: 1968 Dullstroon; 1971 Vrede-Wes; 1980 Hartbeesspruit (Hatfield); 1985 Bethal-Oos; 2003 Emeriteer. 2004-2010 Capital Park-Concordia (Pastorale hulp)
 
#27
Re:Ek is Ds Hennie Gouws 6 Months ago  
Dankie vir die pragtige teksvers.
The administrator has disabled public write access.
 
Go to topPage: 1