Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish

You are not logged in.

 
 
 
 
You are here:: Forum
 
 
Welcome, Guest
Please Login or Register.    Lost Password?

Braam en Genie Viljoen
(1 viewing) (1) Guest
Vir gebedsversoeke, vordering en groete boodskappe.
Go to bottomPage: 1
TOPIC: Braam en Genie Viljoen
#12
Braam en Genie Viljoen 6 Months, 2 Weeks ago  
Braam en Genie sterk tuis aan.
The administrator has disabled public write access.
 
#25
Re:Braam en Genie Viljoen 6 Months ago  
Beide Braam en Genie is ernstig siek as gevolg van kanker. Genie is terminaal, terwyl Braam hierdie week die laaste van sy sessie chemoterapie ontvang. Dit is nog nie seker of dit werk nie. Beide het die Here se bystand baie nodig en daarom is ons gebede so dringend belangrik.
The administrator has disabled public write access.
 
#29
Re:Braam en Genie Viljoen 4 Months, 4 Weeks ago  
Dit gaan steeds baie sleg met Braam en Genie. Bid asseblief vir die Here se bystand en dat Hy sy genade aan hulle sal bewys.
The administrator has disabled public write access.
 
#39
Re:Braam en Genie Viljoen 4 Months, 1 Week ago  
Met Braam gaan dit effens beter. Genie is egter steeds baie siek.
The administrator has disabled public write access.
 
#52
Re:Braam en Genie Viljoen 1 Month, 1 Week ago  
Bid tot die Here dat Hy Genie se gesin en familie sal bystaan na haar afsterwe die afgelope week. Die Here het haar kom haal na 'n baie lang en swaar siekte.

Beste wense aan Braam en Imrie en Gene.
The administrator has disabled public write access.
 
#57
Re:Braam en Genie Viljoen 3 Weeks, 1 Day ago  
Hou asseblief vir Braam op julle gebedslys. Hy is steeds nie gesond nie en het die Here se bystand steeds baie nodig.
The administrator has disabled public write access.
 
Go to topPage: 1