Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish

You are not logged in.

 
 
 
 
You are here:: Forum
 
 
Welcome, Guest
Please Login or Register.    Lost Password?

Gebedsgroep
(1 viewing) (1) Guest
Vir gebedsversoeke, vordering en groete boodskappe.
Go to bottomPage: 1
TOPIC: Gebedsgroep
#62
Gebedsgroep 1 Year, 5 Months ago  
Die gebedsgroep wat Sondagoggende voor eredienste bymekaargekom het, het die afgelope paar maande doodgeloop. Aangesien dit so 'n belangrike deel van enige erediens is, word daar nuwe asem ingeblaas en dit begin weer op Sondag 22 Augustus in die moederskamer om 08:15. Almal is welkom, oud en jonk. Kom asseblief en bid saam.
The administrator has disabled public write access.
 
Go to topPage: 1
 
 
 
 

Nuwe Artikels

MP3 Preek

Login