
Charl Pretorius is 'n man wat vir langer as 'n dekade sy talente in Capital Park inploeg sonder om enige-iets terug verwag. Dit is alles van kuns en kultuur tot die opruim van die Apies rivier. Dan praat ons nie van die beeldhouwerk en potte wat alles op sy onkoste opgerig word nie. Daar is ook die taalmuseum, poësie-aande, teetuin en die jaarlikse Avodazz ... ons kan lank aangaan. Besoek die hAp webwerf en gaan maak 'n draai en raak deel van 'n Nuwe Geskiedenis.


Kontak gerus vir Heinrich du Plooy per e-pos
Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
om gratis planne te bekom vir 'n Son Geiser sodat jy ongeveer 35% op jou elektriese rekening kan spaar.


