Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Netwerk Kultuur - hAp
 
 

Kultuur - hAp

E-pos Afdruk
Gebruiker Beoordeling: / 0
SlegsteBeste 
hap
Charl Pretorius is 'n man wat vir langer as 'n dekade sy talente in Capital Park inploeg sonder om enige-iets terug verwag.  Dit is alles van kuns en kultuur tot die opruim van die Apies rivier.  Dan praat ons nie van die beeldhouwerk en potte wat alles op sy onkoste opgerig word nie.  Daar is ook die taalmuseum, poësie-aande, teetuin en die jaarlikse Avodazz ... ons kan lank aangaan. Besoek die hAp webwerf en gaan maak 'n draai en raak deel van 'n Nuwe Geskiedenis.
 
 
 
 

Nuwe Artikels

MP3 Preek

Login