Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Preek God se belofte
 
 
 
 
 
 

God se belofte

E-pos Afdruk
Dominee Johan van Niekerk

In die jaar wat kom, moet ons elke dag weet: God ken ons op die naam! God se belofte is: As Hy met ons saamgaan, sal ons Sy vrede ken - in ons huise en in ons gemeente. Kry die versekering van God se belofte aan elkeen van ons.