Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Preek Sondaar, roep om hulp
 
 
 
 
 
 

Sondaar, roep om hulp

E-pos Afdruk
Dominee Hennie Gouws

As 'n sondaar om hulp roep, kan Jesus nie swyg nie! Dit het Hy bewys selfs toe Hy aan die kruis gehang het. Maar, as iemand teen Hom kies, gaan hy verlore. Wat bedoel Jesus as Hy vir ons sê "Vandag sal jy saam met My in die Paradys wees"? Luister hier.

Tags: Preek Audio
 
 
 
 

Nuwe Artikels

MP3 Preek

Login