Wil jy gesond word? Vir 'n man in die tyd toe Jesus op aarde was, het dit beteken dat hy verantwoordelikheid moet vat vir homself na 38 jaar se swaarkry. Wil jy jammer gekry word, of wil jy gesond word? Moet nooit dink dat jy niks kan doen nie, of dat jy nie kan verander of verbeter nie. Maar besef wat dit sal behels om "gesond" te word as die Here jou die keuse sou gee.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





