Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Preek Jona se opdrag
 
 
 
 
 
 

Jona se opdrag

E-pos Afdruk
Dominee Johan van Niekerk

Jona het 'n opdrag van die Here gekry. Maar wat doen hy? Hy vlug in die teenoorgestelde rigting - weg van die Here af (of so het hy geglo). Wat doen ons wanneer Hy vir ons 'n opdrag het, al is dit hoe klein? Draai ons nie ook maar ons koppe weg en probeer wegkom van ons opdrag nie? Dan wonder ons nog oor die storms wat rondom ons woed!

 
 
 
 

Nuwe Artikels

MP3 Preek

Login