As ons meer het as wat ons kan gebruik, of as wat ons regtig nodig het, dan het ons iets om met ander te deel. Dit geld vir ons tyd, talente, vir alles waarvan ons in oormaat van God ontvang. Luister na hierdie kragtige getuienis van Christene se betrokkenheid in oud-Russiese lande waar daar talle mense, en veral ook kinders, is wat groot gebrek lei. As jy 'n begeerte het om op die een of ander manier betrokke te raak, is dit baie maklik. Lees ook die artikel "Sending Sonder Grense".
| < Vorige | Volgende > |
|---|





