Daar is niks mooi aan Jesus se kruisiging nie - niks romanties nie. Al wil ons dit ook hoe graag afmaak as iets minder swaar as wat dit regtig was nie. Jesus is op van die wreedste maniere moontlik gemartel en het ontsaglik gelei - dit alles vir ons. Ons kan nie ligtelik daarmee omgaan nie. Onthou, Jesus het Hom laat doodmaak vir ons.
| < Vorige | Volgende > |
|---|





