Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Preek Ons is God se kinders
 
 
 
 
 
 

Ons is God se kinders

E-pos Afdruk
Dominee Hennie van Graan

Soos 'n goeie boer met liefde omsien na sy vee, en liefdevolle ouers omsien na hulle kinders, so sien God om na ons - sy sukkelende kinders. Maar meer nog, Hy doen vir ons wat geeneen van ons ooit vir mekaar kan doen nie. Hy het die dood oorwin - vir ons. En almal moet hierdie boodskap kry sodat dit 'n verandering in ons lewens kan maak.

 
 
 
 

Nuwe Artikels

MP3 Preek

Login