Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Preek Jona word kwaad vir God
 
 
 
 
 
 

Jona word kwaad vir God

E-pos Afdruk
Dominee Johan van Niekerk

Jona was ontevrede met wat God gedoen het. Wat dink ons wanneer iemand van wie ons nie hou nie, vertel dat hulle tot bekering gekom het? Miskien iemand wat ons dink nie "redbaar" is nie. Reken ons dalk dat dit net 'n rukkie sal hou?

 
 
 
 

Nuwe Artikels

MP3 Preek

Login