Die mens se sonde raak die hele skepping, die hele wêreld. Maar Jesus se opoffering vir ons het ook die hele wêreld geraak. Dit het ons so geraak dat ons nou met vrymoedigheid na God kan gaan, sonder vrees vir Hom.
| < Vorige | Volgende > |
|---|

Pentakost in die Ou- en Nuwe Testament
01.06.11