Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Preek Die agtste kruiswoord
 
 
 
 
 
 

Die agtste kruiswoord

E-pos Afdruk
Dominee Hennie Gouws

Ons weet uit die Bybel van die sewe kruiswoorde van Jesus. Maar daar was ook 'n belangrike "agste" kruiswoord. En dit kom van iemand wat voor die kruis gestaan het toe Jesus gesterf het. En dit is van die beste bewyse wat ons het dat Jesus waarlik gesterf het en dat Hy waarlik ook die Seun van God was.

 
 
 
 

Nuwe Artikels

MP3 Preek

Login