Kom leer 'n paar lesse oor jouself uit Petrus se doen en late rondom die kruisiging van Jesus. Wat het hy gedoen wat ons ook doen? Hoe is sy optrede soortgelyk aan wat ons gedurig deurgaan? Watter lesse kan ons leer uit hierdie stukkie geskiedenis?
| < Vorige | Volgende > |
|---|





