Afrikaans Danish Dutch English German Icelandic Irish Swedish Yiddish
 
 
 
 
You are here:: Preek Bedelaars by die tempel
 
 
 
 
 
 

Bedelaars by die tempel

E-pos Afdruk
Dominee Hennie Gouws

Ons is baiemaal bekommerd oor die tydelike behoeftes en dis waarmee ons so gereeld na God kom. Ons is ingestel op die aardse dinge. Soos die bedelaar by die tempel vra ons dat die Here in ons onmiddellike behoeftes voorsien - 'n bietjie barmhartigheid. Petrus en Johannes was arm in aardse goed, maar oneindig ryk in dit wat God hulle gegee het. So sien God ook ons ewige nood raak bo ons alledaagse behoeftes. Ons moet opkyk na God en vra vir die geloof wat oneindig is - "soek eers die koninkryk".

Luister verder - .