Kersfees is vir ons 'n tyd van geskenke, maar dis juis die tyd van God se grootste geskenk aan ons - sy Seun. Hierdie geskenk word toegedraai in doeke, nie mooi geskenkpapier nie. 33 jaar later is Hy weer in doeke toegedraai en in 'n graf neergelê.
| < Vorige |
|---|





